Welkom by Rebornlife


Geniet elke oomblik om kind van God te wees
...  want dit is slegs deur Sy Genade!


            

Die Woord is Gees en Lewe en het die vermoe om jou siel te red. Wanneer ons Jesus volg, sal ons die Waarheid ken deur verhouding en dan sal die Waarheid ons vrymaak.
 Jakobus 1:21 "Daarom, doen afstand van alle vuiligheid en oorvloed van boosheid, en ontvang met sagmoedigheid die ingeplante woord, wat in staat is om julle siele te red."